1 Music Lyrics
Tygerberg Vliegtuig Music Lyrics
Fokofpolisiekar
>>> Send Tygerberg Vliegtuig Ringtones to your phone <<<
As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
sou ek al my voornemings oorweeg
dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
ek's gebore met 666 op my kop getattoeer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is
Fokofpolisiekar - Tygerberg Vliegtuig Music Lyrics
Top Sites
2. Lyrics Action
3. Rap Audio Top 100
4. HipHop Top 100
5. Free Song Lyrics
6. CD Covers
7. Free MP3
8. Download MP3
9. MP3 Search
10. Free MP3 Albums
11. MP3 Downloads
12. Lyricz
13. Rare Lyrics
14. Lyrics Provider
15. Free Lyrics
Browse Database
K L M N O P Q R S T
U V W X Y Z #
Partner Links
Song Lyrics
Lyrics Action
Covers