1 Music Lyrics
Engel Van My Hart Music Lyrics
Juanita Du Plessis
>>> Send Engel Van My Hart Ringtones to your phone <<<
Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te vedien
Het my dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien
Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan he soos jy
n Engel gestuur vir my.
Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoeg hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.
Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.
Die kalmte spoel oor my as jy naby my is,
Jou arms bly in hawe waar ek veiling rus
Om elke myl met my te loop
Te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
N Engel gesture vir my.
Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoeg hou, in die lug hou
Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.
Met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jys die rede
Jys die engel van my hart want jy glo in my.
Juanita Du Plessis - Engel Van My Hart Music Lyrics
Top Sites
2. Covers
3. Top Lyrics Sites
4. New MP3s
5. Lyrics Action
6. Rap Audio Top 100
7. HipHop Top 100
8. Free Song Lyrics
9. CD Covers
10. Free MP3
11. Download MP3
12. MP3 Search
13. Free MP3 Albums
14. MP3 Downloads
15. Lyricz
Browse Database
K L M N O P Q R S T
U V W X Y Z #
Partner Links
Song Lyrics
Lyrics Action
Covers