1 Music Lyrics
Vleesbaai Music Lyrics
Karen Zoid
>>> Send Vleesbaai Ringtones to your phone <<<
Die lug is grys en die oggend koud
Ek drink �n koffie met Blignaut
Ons wens ons was by die see
Ons enigste alternatief is �n koppie tee
Hy sệ, hy dink hy is verlief
Maak net seker dat sy jou verdien
Hy vat �n trek van my sigaret
�Kom Karen ons het nog baie werk�
Hoe lank al hard mens probeer
Die liefde het �n goeie geheue
Jy was nooit daar nie
Toe wys ek jou Vleesbaai
Dat jy die Wes-Kaap kan onthou
Skulpies gaan optel
Saam met Marika
Lang aande saam met jou
Nou is ek in �n gryse stad
Ek is moeg en my pel verward
Die oggend wind steek deur my trui
En AVBOB loer oor die straat vir my
Dis daardie tyd van die jaar
Melville se strate is leeg
Almal is lekker bankrot
Tension is hoog, partyjies is skaars�
En die lug is grys, die oggend koud
Ek gesels nog �n rukkie met Blignaut
Daars �n lang dag wat voor ons lệ
Dink ek, voordat hy dit sệ
Karen Zoid - Vleesbaai Music Lyrics
Top Sites
2. Covers
3. Top Lyrics Sites
4. New MP3s
5. Lyrics Action
6. Rap Audio Top 100
7. HipHop Top 100
8. Free Song Lyrics
9. CD Covers
10. Free MP3
11. Download MP3
12. MP3 Search
13. Free MP3 Albums
14. MP3 Downloads
15. Lyricz
Browse Database
K L M N O P Q R S T
U V W X Y Z #
Partner Links
Song Lyrics
Lyrics Action
Covers