1 Music Lyrics
Generaal (Ek kom jou dogter haal) Music Lyrics
Nicholis Louw
>>> Send Generaal (Ek kom jou dogter haal) Ringtones to your phone <<<
Generaal Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal
Sy kon my gedagtes lees
'n Storie van 'n oorlog
wat vandag begin
Nooit sal ek daai dag vergeet
Het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet
Dis Finaal, dis finaal
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
MY PERD IS OPGESAAL HIER KOM DIE MAN VAN STAAL
GENERAAL GENERAAL EK KOM JOU DOGTER HAAL
EK WEET DIS RADIKAAL MAAR SY'S FENOMINAAL GENERAAL
Sy het my gesalueer
Ek kon myself nie keer
My hart is beseer
Haar pa se geweer
is oorgelaai en ek sou
nooit kon raai dit sou gebeur nie
Bomme ontplof hier binne my
en sy het haar fisier op my
Ek waai 'n wit vlag ek gee oor
Generaal ek het my hart verloor
Nicholis Louw - Generaal (Ek kom jou dogter haal) Music Lyrics
>>> Send Generaal (Ek kom jou dogter haal) Ringtones to your phone <<<
Top Sites
2. Lyrics Action
3. Rap Audio Top 100
4. HipHop Top 100
5. Free Song Lyrics
6. CD Covers
7. Free MP3
8. Download MP3
9. MP3 Search
10. Free MP3 Albums
11. MP3 Downloads
12. Lyricz
13. Rare Lyrics
14. Lyrics Provider
15. Free Lyrics
Browse Database
K L M N O P Q R S T
U V W X Y Z #
Partner Links
Song Lyrics
Lyrics Action
Covers